Wil net 'n beroep doen aan al die manne wat die naweek wil bywoon, om al die manne daarvan te vertel. Dit beloof om 'n fantastiese naweek te wees. Verder, om vir almal te vra om nie vir die laaste te wag nie,om nou al te begin om besprekings te maak sodat ons voldoende voorsorg kan tref vir getalle.
Om kommentaar te lewer, klik met die muis op comment hieronder en tik 'n boodskap in.
No comments:
Post a Comment